ENGLISH

Jy het kanker ...
Wat nou?

Welkom by ons iSurvivor program, 'n gratis aanlyn e-pos kursus geskryf deur 'n 20+ jaar kanker-Oorwinnaar. iSurvivor kan jou help om jou siekte beter die hoof te bied. Ons weet hoe vreesaanjaend en spanningsvol 'n kankerdiagnose kan wees. Met die diagnose van kanker verskyn 'n hele nuwe stel van vrae en uitdagings op die horison. Daar is baie goeie hulpbronne beskikbaar, maar dit kan oorweldigend wees om jou pad deur alles te vind. iSurvivor is 'n gids en 'n vriend, 'n ekstra bron van ondersteuning gedurende hierdie dikwels eensame reis . Die iSurvivor program is die eerste van sy soort ter wêreld, met kort, weeklikse e-posse om jou te begelei op jou reis na nuwe hoop en heling.

Kry steun, teken hieronder in:

* vereiste velde

Kontak KANSA Tolvry
0800 22 66 22

info@cansa.org.za


Kontak jou plaaslike KANSA Sorgsentrum vir ondersteuning, produkte of om deel te neem: